Sonneblom_13Sonneblom_13
1

Sonneblom_13

57 – Secunda (Bethal), Mpumalanga, Suid-Afrika

Hou van kos maak , Jou lewe bietjie geur.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

my Vriend beskryg my as vriendelik, opgewek en pret en grapjas. ek is gaande om indie aand vuur te maak en net lekker te sit en kuier. Hou glad nie van voorbariegheid , leuns nie. my stokperdjie is houtwerk. ek Gym na werk maar is nie fanatiekus nie . net om bietjie fiks te bly. Hou van kamp en visvang.wel ek glo nog aan reg of verkeerd .
my hele siens wyse is nog ,amper uit die oudedoos.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat opreg is en waardeur dit wat ek doen in my vermoeë. Sy moet 'n pragtige innerlike hê . uiterlike 'n bonus.
Sy ook darem na haar self kyk. eerlikheid en opregtheid .
Ons moet omtrent alles kan en wil saam doen. weet ook 'n dame het daai spesiale alleen tyd nodig.
oneerlikheid sal 'n verhouding heel vernietig.

Wat Sy Vriende Sê

Sonneblom_13 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda (Bethal), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Filippyns / Tagalog; Fins; Frans; Grieks; Italiaans; Nederlands; Noorweegs; Pools; Portugees; Roemeens; Russies; Spaans; Sweeds
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Verdwynend
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Harerig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Verspot
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Fotografie; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Perdry; Rekspring; Roei; Rugby; Stap; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters