Modderpoeletjie

66 – Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika

0

Modderpoeletjie

66 – Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ok wat romantiese eyes opdis

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is stil en rustig. Ek behandel en respekteer ander soos wat ek ook behandel en respekteer will word. En is baie op vertroue en eerlikheid. Ek is baie lief vir my diere. En hou van die buitelewe sal maar sien wat die toekoms oplewer. En hoever vertroue die ander persoon aan my sal verleen.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet eerlik en opreg wees en wanneer ek raad en bystand nodig het my kan help daarmee.. leuns kan vertroue tussen 2 mense uitmekaar dryf. En moet liefdevol wees. En met my te kan kommunikeer ongeag wat die omstandighede is.

Wat Haar Vriende Sê

Modderpoeletjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Brits (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
61 - 69
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Kookkuns; Naaldwerk
Sport:
Veerpyltjies; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Net op godsdienstige vakansies
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie