MeisievanEllisrasMeisievanEllisras

MeisievanEllisras

28 – Lephalale (Ellisras) (Ellisras), Limpopo, Suid-Afrika

SOEK DIE BOER

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Lephalale (Ellisras) (Ellisras), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Persoonlikheid- Baie sterk persoonlikheid
Hou van- Kosmaak
EK STRYK NIE!
Ek soek net my boer, nie lus vir drama nie
ASB AS JY OUER IS AS 36 M O E N I E !!!!! my boodskap nie, Ek het nie aangelsuit om 'n Pa te soek nie!

Haar Ideale Pasmaat

My boer MOET voldoen aan die volgende-
- aantreklik wees
- netjies wees op homself
- passievol wees in wat hy doen
- eerlik wees
- Naelstring geknip van die ma wees
- 'n man wees
-sy bakkie moet asb skoon wees

As jy opreg en eerlik is sonder drama sal ons verhouding kan werk.

Wat 'n verhouding sal vernietig is as die naelstring nog nie behoordelik geknip is nie.

Ek glo nie in n manne aand nie, so ook nie n Girls night nie
Wat ons doen,doen ons saam.

My boer moet asb nie gevrek wees nie,
hy moet kan beweeg, hy moet kan gesels.
Hy moet van Med to rare Rump steak hou :)
Hy moet kan langarm dans
HY MOET KAN LEKKER BRAAI

Hy moet asb nie te veel drink nie,
hy kan maar rook.


Hy moet van diere hou.
hy moet van kinders hou,
Hy moet hou van lekker eet, maar tog goed gebou wees
Ag en as hy nog lekker ruik is dit 'n bonus!

Wat Haar Vriende S

MeisievanEllisras het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir drankies
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Komedie
Belangstellings:
Fotografie; Kookkuns
Sport:
Jag; Swem
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Knaagdier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Eerlikheid:
Uiters