In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het n baie goeie hart, help altyd waar ek kan en is baie liefdevol. Ek hou nie van al die armoede en swaarkry van ander mense nie. Is baie lief vir diere en sal uit my pad gaan hulle te help.
Ek hou glad nie van mense wat dink hulle is beter as ander nie. En ook nie van mense wat vir my lieg nie.
Ek hou baie van bordgames en spelletjies.
Haar Ideale Pasmaat
Die ideale pasmaat, sal my aanvaar vir wie en wat ek is. Saam my groei as mens en altyd my sal bystaan.
Dit is ook vir my baie belangrik dat jy die Here saam my sal dien. En dat ons so ook as een sal saam staan.
Wat Haar Vriende Sê
Pandora het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
33 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
161cm (5' 3.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Medies / Tandheelkunde | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
29 - 39 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Pandora moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.