In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is lojaal en eerlik.. Ek is baie onafhanklik. Ek hou nie van speurder speel nie. Vertrou my dan doen ek dieselfde. Ek hou van die buite lewe en is ewe aanpasbaar in n tent as in n chalet. Ek is eintlik maar net plein Ek hou van kamp. Visvang en avontuur. Ek hou baie van musiek en is nogal bietjie musikaal. Kinders is my swakpunt ....leer my ken dalk vind jy meer uit
Haar Ideale Pasmaat
Wees eerlim.behandel my soos jy behamdel wil word. Moenoe my oorlaai met geskenke nie...dit maak my agterdogtig...alhoewel so nou en dan n bederfie nie skade sal doen nie.Hoe van musiek en he asseblief n goeie sin van humor. Moet in hemelasnaam nie jaloers of besitlik wees nie... Sulke eienskappe is nooit goed vir enige verhouding nie Wees netjies op jou self As jy musikaal is sal dit nice wees. Asseblief moenie mu oordonder nie maar ek wil ook nie oor jou loop nie... Dis basicaly dit...die ander sal ons uitsort
Wat Haar Vriende Sê
Komonskyk_208 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Modimolle (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
153cm (5' 0.2") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Sepedi | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 57 | ||
Sterreteken: |
Ram; Leeu; Maagd; Waterdraer; Visse | ||
Lengte: |
163cm (5' 4.2") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Komonskyk_208 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.