Spookie_1958Spookie_1958

Spookie_1958

62 – Pretoria (Moot), Gauteng, Suid-Afrika

Soos ons onself in die diens van ander verloor, ontdek ons onself in die lewe deur geluk en liefde.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Moot), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Bul
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is spontaan, vriendelik en hou van avontuur. Ek hou van tuinmaak en huis mooi maak, ek kook regte boerekos. Ek glimlag altyd al is die lewe en omstandighede hoe moeilik. Ek is sport vir enige iets en is vol energie, ek is netjies en glad nie lui nie. Ek het 'n baie sterk persoonlikheid. [geskrap]

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat saam my kan lag en spontaan wees en soms ook bietjie verspot. Ek soek iemand wat saam my deur die goeie en slegte kan stap met 'n positiewe uitkyk. Ek wil bos toe kan gaan en see toe kan gaan en net die lewe kan aanvat en met als wat ons nog in ons het. Ek wil iemand he wat ek kan vertrou en ook na kan opkyk, wat my kan troos en ook my kan laat lag.

Wat Haar Vriende S

Spookie_1958 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Spookie_1958 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.