In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n redelike rustige persoon, baie lief vir die natuur, buite lewe, kamp, visvang en jag. Hou van uit stappies bos toe en braai. Is werksaam vir Polokwane munisipaliteit. Doen ook ander werke. Lief vir dans en gesellig kuier met vriende. Hou daarvan om drukkies te gee en ook te kook. Is lief vir kinders . Wil alles as gesin saam doen. Wil graag saans saam met jou op die stoep sit en koffie drink Styf teen jou op die bank sit en tv kyk. Jou hand vas hou waar ons ook al gaan. Ek is wat ek is. Groot met n hart wat jou op die hande wil dra, en op die skouers ook as daar dorings is. Ek is eerlik, reguit, en spontaan. Leuns en verkul werk netnie
Sy Ideale Pasmaat
Hou van n dame, bedoelede vriendelik, sag geaard, goed versorg en self standig. Moet nie bang wees as ek aan haar raak of om aan my te raak nie. Gemaklik met mekaar is n wenner. Eerliikheid en opregtheid is baie belangrik. Ons moet alles kan deel en saam die lewe geniet. As jy n geweer of visstok vashou klim op die bakkie of boot dan gaan ons.
Wat Sy Vriende Sê
Boskraai het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Polokwane (Pietersburg) (Polokwane), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
54 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
179cm (5' 10.5") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Regering | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
36 - 51 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 178cm (5' 10.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het koel bakkebaarde |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Meegevoeligheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Geskiedkundig; Nie-fiksie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Oorlog; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Fotografie; Kookkuns; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Jag; Kampering; Kanovaart; Krygskunde; Motorsport; Roei; Seil; Skietsport; Stap; Swem; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |