In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n opregte boeremeisie mal oor die natuur en plaaslewe musiek en skoolgee. What you see is what you get! Ek glo n mens skep jou eie geluk deur om dinge te doen en te ervaar wat vir jou lekker is saam met geliefdes. Ek is gelukkig as ander waarvoor ek lief is ook gelukkig is. Ek is n baie positiewe en hardwerkende meisie. Sal eerder buite in die natuur wees as op n bank voor die tv. Ek hou nie van shopping en heeldag rondloop in n winkelsentrum nie maar eerder met my voete in die modder, kamp of visvang of sosiaal te verkeer saam my familie en vriende.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet ook n natuurliefhebber wees en hou van die plaas of buitelewe. Iemand wat die lewe geniet en saam my wil tyd spandeer. Hy moet n opregte mens met n goeie hart he en bowenal net homself kan wees.
Wat Haar Vriende Sê
Zebrameisie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit) (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
36 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Barberton; Mbombela (Nelspruit); Witrivier (Mpumalanga, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
28 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Naïef; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Volk |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fiksie; Godsdienstig |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Jag; Kampering; Muurbal; Snorkelduik; Staptogte; Swem; Veldhokkie; Visvang |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Skaam; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |