In haar eie woorde...
Oor Haar
Soms sê mense ek is "complicated". Uhm, nee. Net nie oppervlakkig nie. Ek is reguit, eerlik, opreg en glad nie diplomaties nie. Ontaktvol en hou gewoonlik net my gedagtes vir myself. Seerkry het my taaier en slimmer gemaak. Lesse wat mense my geleer het. As jy n verskuilde agenda het, los maar. Daardie stereo-tipe in jou kop is fiksie. Selfs hierdie profiel se samestelling is ontoereikend. Jy sal met my moet gesels om uit te vind wie en wat ek regtig is. Dalk is jy aangenaam verras, dalk nie. Ek klink baie kwaai, nê? Ek is eintlik baie kalm en bedees. Gewoonlik. Kan kwaai raak .. met genoegsame rede. Dit vat baie voordat ek my skroefdraad verloor.
Die lekkerste plek is tuis. Waar ek kan doen wat my plesier verskaf. Soms uitgaan, soms kuier, soms onthaal, maar nie gereeld. Teveel son, wind en koue is onaangenaam, maar op mooi dae is buite, in die natuur, n wonderlike plek om te wees. Die lewe is baie kort. Dit maak skielike draaie en pluk maklik jou wereld onder jou bas uit. Jy dink nog jy is OK, dan is jy nie. Maar as jy loop lê, loop almal oor jou. As jy weg kruip, gaan die lewe by jou verby en eendag skrik jy met n skok wakker en vind uit jy is op n vreemde planeet en jý is die "allien".
Ek is nie fotogenies nie. Fotos doen nie reg aan my gelaatstrekke nie. Ek is nie daardie beeldskone, mode poppie, fyn en vroulik, hare, nael en hoee hak skoentjies waarmee jy by jou buddies gaan spog nie. Ek werk met my hande. My nael is tools, nie jewels. Aanvaar dit. Dit gaan nie verander nie.
Haar Ideale Pasmaat
Funksioneel. Van kop tot tone en alles tussen in. Die brein, ore, oe, en als. Die hart is warm en het plek vir my. My maat het balans in als. n MAN wat KAN, het eelte op sy hande, nie sy boude. En dis nie gymn eelte waarvan ek praat nie. Wat my totaal afsit, is n man wat hande in die sakke staan en kyk hoe ander (vrouens, kinders en ou mense) werk, en dan die vermetelheid het om kommentaar te lewer. Jy is mens, nes ek. Jy ken die verskil tussen reg en verkeerd, 'morals' en 'ethics', 'sensual' en 'sexual', geloof en godsdiens. Ek wil weet wat daar binne in jou kop en hart aangaan, meneer. Jy kan speel, maar hard werk ook. Jy het mense-vaardighede, want myne is min. Ek is regtig moeg vir 'wimps', kansvatters en sceemers.
Ek wil skilder, met jou hier naby my. Ek wil n aandete voorberei en rustig eet. Ek wil nooit ooit weer voel ek is in die pad, oorbodig, te min, te veel, n las, of n onaangename verpligting nie. Dan bly ek eerder sonder n maat.
Ek weet nie regtig wat verhoudings maak werk nie. Ek weet wel wat hul breek. As ons nie die dinge op daardie baie lang lys doen nie, dink ek ons sal OK wees.
Over inflated egos and over-sized pride: Being male does't make you The MAN. That is a title you have to earn.
Kompetisie hoort nie in my huis. As jy MAN's genoeg is, wys my jy het murg, guts, n rugstring en n werkende brein. Is dit n vrou se plig om die man te beskerm? Is dit n vrou se plig om vir n man te baklei? Moet n vrou nou jagter speel en die manne "vang"? Waar is jou "balls", ou? As jy nie selfrespek het nie, gaan jy ook nie respek vir my hê nie. As jy nie konsiderasie het vir ander nie, sal jy ook nie konsiderasie vir my hê nie. In so geval, hou maar verby, meneer.
As cannabis of n ander dwelm jou sak, tyd en brein vreet. Los maar. Jy mors jou tyd hier. Ek sal tabak en n geleentheids drankie aanvaar. Ek sal baie dinge aanvaar. Maar daar is dinge waarop ek nie meer bereid is om kompromiee op te maak nie. Cannabis en ander dwelms is een van daardie punte.
Wat Haar Vriende Sê
McVih het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Roseville), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
161cm (5' 3.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ander | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
49 - 59 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
166cm (5' 5.4") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het 'n kroniese siekte; Ek het 'n gehoorgestremdheid; Ander |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Simpel |
Intelligensie: |
So effens stadig |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Buierig; Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Pessimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Besigheid; Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
Tot die dood toe verveeld |
Sport: |
Skaak; Stap; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ander |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
'n Voorstedelike huis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Uiteindelik daardie roman skryf |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |