In haar eie woorde...
Oor Haar
Man eks fun!!! Ek hou van snaakse dinge... My pa het ons girls alles geleer!! Skiet, vis, kosmaak, werk, travel, mooi lyk... Maniere....! Ek is selfstandig... En wardeer glad nie inkopies en shopping malls nie!! So n krediet kaart sal nie geswipe word dat die plastiek brand nie!!! Eks n maklike mens... Ek het nie tyd vir niks doen nie... Iets moet gebeur... N glas wyn op n bergroetetjie, n golfdag vir fonds insameling, n konsert gaan kyk, n springhaas vang... n skildery verf, kinders leer van die Here! Oumense uitvat op n date!! Ekt n groot liefde vir oumense, ek trek al my volks geskiedenis uit hulle uit!!! En gee hulle net daai dag waar hulle weer bietjie special voel. Dis die klas ding wat my aan die lewe hou... Ek dink as jy jouself gelukkig wil he, moet mens net die lewe elke dag positief aanvat... Dis net n mind switch!! So maklik... Omring jouself met die mooi mense... Die res kan ander geselskap loop soek.
Haar Ideale Pasmaat
O hel, ek wil lag van die oggend tot die aand!!! En hy moet slim wees, n regte geselsie kan aanknoop!! En mal wees... Moet saam my in n dam in spring as ek sê...laaste in gooi die brannewyn die res van die dag!!!! Moet kan braai!!! Baie belangrik.. want ek maak goeie kos!!!! En dit kan nou nie bederf raak nie. Hy moet lief wees vir wat ek doen, en ook n verskil wil maak, my help by die Voortrekkers, en die ou mense en die gemeenskap!! Ek worry nie hoe hy blerrie lyk nie, solank hy my elke dag verras!! Met n sundowner steri stumpi op die bakkie sy club... of n skaap boud in die oond!! Lewe net!!! Ek glo ook dat mens nie iemand kan vertou wat nie popcorn spring vir n fliek nie.!!!! Ag die lank en die kort van die storie... Hy moet n gemaklike ou wees, n lekker sin vir humor, en n span maat! Waar ek te kort kom moet hy daar wees, waar hy struikel is ek no 1 om te help! Lewe gaan oor oplossings, nie probleme nie. O ja, en ekt nie lus vir eenvoudige gesprekke soos... N Ford is beter as n Toyota nie... N regte man ry Toyota!!! Die bakkie vir die boer....
Wat Haar Vriende Sê
DroomEkke het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Burgersfort, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
39 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
28 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 195cm (6' 4.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Reis |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Musiekkanale; Sport |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Kaartspeletjies; Kookkuns; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Boogskiet; Gholf; Jag; Krieket; Rugby; Snoeker; Swem; Tennis; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê |
Tydverdryf keuses: |
Vrywilligheidswerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het telling verloor |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |