0

OpregteGeesgenoot

60 – Bultfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Kom ons wees geesgenote

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n plat-op-die-aarde vrou, glad nie materialisties ingesteld nie. Ek soek slegs na n opregte, eerlike persoon wat nie slegs n vriendskap aanknoop om voordeel uit die ander persoon te trek nie, hetsy finansieël of andersins. Daarom is dit vir my belangrik dat n vriend totaal selfonderhoudend moet wees. Ek is selfonderhoudend. Ek hou daarvan om iemand wat opreg is met my te bederf.

Haar Ideale Pasmaat

Sagmoedig, eerlik en opreg. Moet lekker kan gesels en daarvan hou om n vleisie op di kole te gooi. Dáár te wees vir my as vriend en dinge saam met my te doen.

Wat Haar Vriende Sê

OpregteGeesgenoot het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bultfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Swart
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Selibaat; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Reis
Belangstellings:
Kookkuns; Tuinmaak
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Ordeloos
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie