Reality702Reality702
1

Reality702

61 – Randburg (blairgowrie), Gauteng, Suid-Afrika

deel my lewenslus

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

ekstrovert met introvert hart
is baie lojaal en verwag dieselfde terug
ek is n buitelug mens en hou van van hiking en sal graag dit met iemand wil deel.
lekker movie en uiteet of net voor n kaggel sit en kan gesels sonder om te hoef te dink hoe en wat ek wil se, werk vir my.
sal graag my diep kant wil deel met iemand wat dit kan hanteer.
ek hou van my eie spasie maar verwag dat daar eerlikheid en respek van beide kante sal wees.
ek deel nie met leuens en om die bos loop

Haar Ideale Pasmaat

wees die man in die verhouding- moet die leiding kan neem en wil op jou kan vertrou.
luister na my hart en laat my toe om ook n opinie te kan he sonder om bedreig te voel.
son, see, berge, buitelewe is belangrik- ek geniet hiking en sal dit saam met jou wil doen
jy moet jou eie mens kan wees en my spasie kan gee - dit beteken nie dat jy die dam onder die eend uitruk
wees my maat en moenie my vertroue verbreek

Wat Haar Vriende Sê

Reality702 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (blairgowrie), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
154cm (5' 0.6")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Reality702 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.