In sy eie woorde...
Oor Hom
As mens op ñ sekere plek in jou lewe kom, dan besef mens die lewe gaan oor so veel meer, soveel meer as die gejaag waarin so baie van ons vasgevang is.
Ons maak baie keer die lewe so ingewikkeld. Ek het op ń staduim gekom waar die lewe net klein en eenvoudig geleef word. Met tyd wat nie meer so baie intel is nie . Wat mense sê en dink nie meer saak maak nie. Waar die lewe wat ek leef nie gekoop kan word deur enige iets op die aarde nie. En deur die bril waardeur ek nou die lewe sien so anders sien as jare terug. En dan kom die besef , ek is verkul , die lewe was nooit bedoel om geleef te word soos ek gedink het nie. Nou weet ek net die geluk in die lewe lê in eenvoud, vertroue en ń vaste geloof in die Een wat lewe gee, en om net tevrede te kan wees , ook oor al die genade wat daar so vrylik beskikbaar is elke dag vir dié wat glo. Die lewe is soveel meer...
Sy Ideale Pasmaat
Om net te wees wie sy is. Om te aanvaar wie ek is . Tevrede te wees om te wees wie sy is .Soms ń gespek te kan voer sonder woorde. Tevrede te wees om gesoen te word sonder rede. En miskien somer net ook in die reën te dans ,kaalvoet as jakkals trou met wolf se vrou. Een wat my beste pel kan wees, ook ń vrou kan wees en my lover. Een wat "content " is...
Wat Sy Vriende Sê
MvC het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Memel (Harrismith), Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 177cm (5' 9.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
MvC moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.