0

Blomsoeker

34 – Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Soek sielsmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is redelik teruggetrokke en kunstig. Hou van fotografie en grafiese kunswerk en ontwerpe. Ek is gek oor my Duitse herdershond en hou van die natuur. Eerlikheid en toewyding in verhoudings en vriendskappe is baie belangrik vir my. Ek is ook positief oor die toekoms.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet 'n sagte geaardheid hê wat in haar oë weerspieël. Sy moet goeie christelike morele waardes nastreef en naby haar Skepper leef. My maat moet deursettingsvermoë aan die dag kan lê, en aanpasbaar wees in goeie maar ook slegte tye. Liefde vir diere is ook belangrik. My toekomstige maat moet ook goed met finansies kan werk. Ag, sy moet net pragtig van binne wees! Dit is die belangrikste.

Wat Sy Vriende Sê

Blomsoeker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
22 - 29
Sterreteken:
Enige
Lengte:
155cm (5' 1.0") - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era
Lees:
Dis OK
Boeke:
Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Fietsry; Kampering; Lyfbranderry; Skaak; Stap; Veerpyltjies
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Flankering; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters