Vriendin2020

60 – Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

Maak die beste van elke dag en geniet die lewe!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vrydag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n selfstandige vrou met my voete vas op die aarde. Pak die lewe met 'n vonkel in die oog aan en probeer om die beste van elke dag te maak. Ek geniet dit om nuwe uitdagings aan te pak en nuwe dinge te ontdek.
Tyd in die buitelug spandeer is heerlik maar ook net so om met vriende en familie te kuier. 'n Laat middag wandeling langs die see is 'n groot gunsteling.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet bereid wees om saam met my nuwe uitdagings aan te pak en vreugde in alledaagse dingetjies te vind. Eerlikheid, lojaliteit en bedagsaamheid is ander belangrike eienskappe. Ek verwag niks wat ek nie self bereid is om te gee nie!

Wat Haar Vriende S

Vriendin2020 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Nuus; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Fietsry; Kampering; Stap; Staptogte; Swem
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Sjinees
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie