Leeflig

48 – Murraysburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek wil net voluit lewe...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 29 Januarie 2021

Verander: 24 Januarie 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Murraysburg, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Jy ken hopelik die liedjie - ek wil net voluit lewe van Amore Vittone, want dis wat ek wil doen!

Die lewe is te kort om n leeftyd se bagasie saam te dra! Leef lig, kies om gelukkig te wees en waardeer die wat vir jou omgee en lief is.

Wanneer probleme opduik, pak ek dit aan om dit te oorwin. Ek kies om die mooi raak te sien en vermy mense wat altyd negatief is.

Ek werk hard deur die weke en herlaai die batterye deur die naweke...

Ek begeer n sportmotor "ndag as ek groot is", maar vir nou is alles wat prakties is meer as voldoende.

Haar Ideale Pasmaat

Elke jaar wanneer dit briefskryf tyd is vir Boer soek n vrou, dan dagdroom ek.... In my kop skryf ek die mooiste briewe maar nooit word dit gestuur nie... (Spot sommer)

Vanaand het ek besef hoe jy, my perfekte pasmaat lyk...
Jy moet saans wanneer daar n mooi liedjie speel, sommer net met my om die kombuistafel dans. Jy moet voor slaaptyd langs my op die bed sit en vir ons uit die Bybel lees.

Ek het n baie oulike en gemaklike familie so jy sal n fyn sin vir humor moet h en n lekker mens wees, dan sal jy dit saam met ons geniet.

Ek besef dat almal n geskiedenis het en ek weet dat ek niks aan my storie kan verander nie. Die lewe is keuses en elke dag bring n nuwe kans.

(Ns... Daar is nie n foto by my profiel nie omdat ek in n klein dorpie bly...)

Wat Haar Vriende S

Leeflig het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Getrouheid; Hoop; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Romanties
Belangstellings:
Breiwerk; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Stap; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie