moegeploeg

45 – Schweizer-Reneke (schweizer reneke), Noord-Wes, Suid-Afrika

0

moegeploeg

45 – Schweizer-Reneke (schweizer reneke), Noord-Wes, Suid-Afrika

liefdevolle lewenslus

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

eerste ek is n volbloed Christin.ek het baie liefde om te gee en verwag net dieselfde.
Ek hou van natuurlewe.my stok perkies is om te jag ,visvang,natuur kamp en om by familie te kuier.

Sy Ideale Pasmaat

sy moet n Christin wees.sy moet ook liefdevol en spontaan wees.nie vinnig kwaad word nie.
moet lewenslus he om dinge saam te doen.
as sy kinders het is dit n bonus vir my.ek kan nie weelde belowe nie maar net n opregte godelike verhouding vol liefde en vertroue.

Wat Sy Vriende Sê

moegeploeg het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Schweizer-Reneke (schweizer reneke), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Bul
Lengte:
192cm (6' 3.6")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
34 - 41
Sterreteken:
Enige
Lengte:
163cm (5' 4.2") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

moegeploeg moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.