In haar eie woorde...
Oor Haar
ek soek meer daardie ongelooflike man, met sy lag en groot skouers & net soos ek sy foute en drome en ideale en wat al bietjie grondpad en teerpad gery het maar wat elke dag leef en lag en liefde het om te gee en ook stout is wanneer ons mekaar leer ken het, ek is darem n rooikop soos ek is nie dood nie.... jy leef nou voort in my drome & gebede en eendag sal ek my opgehoopte liefde en passie en omgee vir jou kan gee...ek wag vir jou!
Ek is n introvert met n diep siel, ek is passievol oor my geloof & familie en werk....ek is mal oor weerlig storms en die see en wolke....eks nie n supermodel nie en my hart is my mooiste eienskap, ek glo in liefde en gee en ja almal het al n verhoudings gehad wat n paar lettekens gelos het maar dis die lewe en dis gister....mens moet aanhou probeer tot jy gevind word....
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek n maat, n vriend, n sielsgenoot, n regte egte man, daardie myth, daardie enigma.....ek gaan NIE vir jou geld leen nie, ek gaan nie val vir die scams van allerande twak nie soos hou verby asb...as jy n partytjie vir n aand soek hou verby, eks nie n one night stand tipe nie,eks n ware vrou met passie en baie liefde om te gee....dalk verwag ek te veel asb bewys my verkeerd dat daar nog iewers n ware man is....n hidden treasure...
Eerlikheid is belangrik, daar moet n konneksie wees...ek glo nog daar is ware mans, die tipe wat jou voete onder jou uitslaan...Butterflies gee,...Die Here maak almal uniek, wees jouself ten alle tye...almal verdien liefde of dit jou eerste of 3de kans is, die liefde is die ongelooflikste geskenk...ek soek iemand soos n geskenk, daardie pakkie oopmaak en al die klein geskenkies is binne, n lag, n passie, n vriend, n sielsgenoot, n maat, n oomblik van stilte of n diep oomblik of histeriese gelag dat trane loop, iemand wat my hand sal vat en saam sal loop die afdraandes op die go-cart en die opdraandes saam help stoot...ek soek na jou ek wil wegkruip in jou menswees en vir jou daar wees
Wat Haar Vriende Sê
LiefsteHeksie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Swerwer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Saggeaard; Stil; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Besigheid; Fantasie; Godsdienstig; Misdaad; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Misterie; Oorlog |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Kookkuns; Meditering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Rugby; Stap; Staptogte; Waaghalsige sport |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |