Mercy777

71 – Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

Soek n maat om die lewe mee te deel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
62 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Wel ek is n gemaklik persoon, so ook met mense wat my pad kruis. Ek vermy alle ongelukkigheid en bou my met positiewe denke. Ek hou baie van tuin maak en lekker kos, Die natuur en buitelewe roep my gereeld. Wanneer die tyd hom voordoen vat ek graag die langpad. Van nature is ek baie rustig person en stap gereeld, hou van my rugby en wanneer ek die kans kry genoet ek n dans. Ek is n kind van die Here en geniet my kerktyd met my mense om my.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat met my kan assosieer. Geen voorgee, net haarself wees en gemaklik met mense verkeer. Waardes en netheid is prioriteite by my met uitsonderings….nog van die ou skool. Sy moet die eenvoudige dinge van die lewe kan geniet….soos byvoorbeeld kerslig ete met die regte geselskap en n goeie wyn daarby. Moet net so tuis wees in n mooi aandrok as in n denim en T-hemp. Moet alles in die lewe saam kan geniet in restaurant, fliek met n pak springmielies en n koeldrank of sommer net n stappie erens. Sy moet n erenstige kind van die Here wees.

Wat Sy Vriende S

Mercy777 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Lig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Dramas; Musiekkanale; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Sing; Tuinmaak
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!