Opsoeknavriendskap

55 – Potchefstroom (Van der Hoffpark), Noord-Wes, Suid-Afrika

Skryf saam aan die laaste hoofstuk van my lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 07 Februarie 2021

Verander: 07 Februarie 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom (Van der Hoffpark), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik; Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Net soos die Kiewiet nie alleen loop nie, en haar nes beskerm, so wil ek ook nie alleen loop nie. Ek het baie liefde om te gee. Is lief vir die lewe en sien die lewe as n gawe uit God se Hand. Elke dag is net aan ons geleen en ons moet die beste daarvan maak. Ek is n positiewe, vrolike, humoristiese, intelligente mens wat hou van reis, nuwe plekke en mooi dinge te ontdek, lees, baie goeie kok (baie lief om te kook en braai), kunstige mens (pottery, naaldwerk, skep met my hande), skaak speel en lief vir diere.

Ek het geen waardering vir leuens of vals mense nie.

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet eerlik, opreg, liefdevol, humoristies en intelligent wees en min of meer aanpas by my profiel. Geen vals mense welkom in my lewe nie.

Wat Haar Vriende S

Opsoeknavriendskap het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Opsoeknavriendskap moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.