ENGIE520ENGIE520
ENGIE520

79 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

ENGIE520ENGIE520
1

ENGIE520

79 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Romanties en lief vir musiek

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n onderwyseres Ek soek iemand om my lewe met my te deel. Ek is betroubaar, eerlik en lojaal en ek soek iemand met dieselfde kwaliteite Ek glo nog in verlief raak en die liefde. Ek is n diereliefhebber en hou van musiek Ek kan klavier orrel en keyboard speel My man is oorlede en dit kan soms eensaam raak Ek het ook n baie goeie sin vir humor en ek soek iemand wat ook dieselfde voel oor die lewe..

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet eerlik en lojaal wees en n goeie sin vir humor he.Hy moet romanties maar standvastig wees. Hy moet ook n diereliefhebber wees en hou van musiek. Hy moet sy lewe met my kan deel

Wat Haar Vriende Sê

ENGIE520 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
79
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
72 - 77
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

ENGIE520 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.