0

Wiewilweet

71 – Boksburg (Germiston), Gauteng, Suid-Afrika

Slim en saggeaart

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Eks n saggeaarde man wat soek na n opregte liefhebende VROU met waardes. Ek kan kook en bak en hou daarvan om romanties te wees. Ek is op pensioen. Moenie skatte van geld verwag nie maar ware liefde is wel vrylik beskikbaar. Wil n eggenoot he om my lewe te deel en vreedsaamheid en liefde.

Sy Ideale Pasmaat

My ideale maat moet n geleertheid he n kop op haar plek standvastige standaarde en moet saggeaart wees glad nie demanding nie. Moet agter haarself kan kyk moet ook nie oorgewig wees nie eks maar n klein man. Moet ook nie kinders wil he ni maar mag kinders van hulle eie he. Ek het self n dogter wat al groot is. Wees jouself en deel jou hartsbegeertes en ek sal daar wees on jou emosioneel te ondersteun. Vrouens is juwele en moet so hanteer word. N dame wat kan kos maak en nie ly wees nie n goeie vrou is n flikse vrou.... my se woord. As jy kaans sien as die juweel wat jy is om my te kontak kontak my gerus eks net n nommer weg.

Wat Sy Vriende Sê

Wiewilweet het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg (Germiston), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
55 - 80
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Wiewilweet moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.