In sy eie woorde...
Oor Hom
Vriendelik, bietjie skaam tot ek jou beter leër ken.....
Hou van kuier by die huis, braai, swem.... Mal oor musiek, Petrolhead......
Die see is my ding........
Hou nie van agter af mense nie, kinderagtigheid, en jaloerse mense nie..... Die res kan jy net vra......
Stokperdjies en Pret = Vinnige karre en bikes omdat ek dit self doen...... Sosiale geleenthede saam vriende op breakfast runs ens.......
Aanhouer is 'n wenner!
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet net haarself wees, moet nie voorgee nie!
Moet opreg wees.....
Moet baie mooi na haarself kan kyk!!!!
Oneerlikheid en geen kommunikasie sal 'n verhouding vernietig.......
Wat Sy Vriende Sê
Jakes_016 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Boksburg (Benoni), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
36 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 38 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 168cm (5' 6.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooi; Swart | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Matigheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Ek haat dit |
TV Gewoontes: |
My televisie is nooit af nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Musiekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie |
Belangstellings: |
Motorherstelwerk; Musiek Maak |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Dans; Liggaamsbou; Motorsport; Swem; Ysskaats |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Japannees; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |