In sy eie woorde...
Oor Hom
Nederige plaasboer... ken sy GOD en vol avontuur ! Jag en offroad bikes en lekker kosmaak feeste! Buitelug en diere en die plaaslewe!
Sy Ideale Pasmaat
Moet saam kan offroads ry en roadtrips vat en moet kan fisies ng saam gan hike en kamp en perdry.. nie rook nie... nie baggage vd verlede saamsleep nie.. geen ex man of bf issues nie... selfonderhoudend... en moet kan inpas by plaaslewe ..( geen stadsliggies sindroom nie asb).. moet haar GOD ken en moet die lewe vn n boer verstaan. LOS JOU.. kontak besonderhede in n boodskap as jy wil gsels asb. Tot my subskripsie upgraded is..
Wat Sy Vriende Sê
Plaasdonkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Jansenville, Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
54 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
37 - 52 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
162cm (5' 3.8") - 184cm (6' 0.4") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Klassiek; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Misdaad; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Voertuigprogramme |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns |
Sport: |
Atletiek; Biljart Snoeker; Gholf; Gimnastiek; Jag; Krieket; Snoeker; Swem; Tennis |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |