SwerwerSwerwer

Swerwer

62 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Word deel van 'n nuwe melodie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 13 Februarie 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
48 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is iemand by wie jy jouself sal kan wees en ek is 'n mense mens, maar wat ook my eie tyd nodig het. Ek hou myself fiks deur gereeld gimnasium toe te gaan. Ek is musikaal en totaal versot op die natuur en diere, dis waar ek vrede en tyd met my skepper ervaar. Ek is geniet braai met 'n houtvuur en glasie wyn. My sin vir humor is skerp en daar is geen heilige koeie wat ontsien word nie. Ek dra my hart op my mou en het nie tyd vir voorgee nie.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat agter haarself fisies en geestelik kyk en na buite leef sal my aandag trek. Sy moet onafhanklik wees en nie uitermatig behoeftig nie. Sy moet 'n sin vir humor he, want om lekker te kan saamlag help om verhouding te smee . Iemand moet my liefde vir die natuur deel en nie bang wees vir 'n bietjie stap en fietsry nie. As sy musikaal aangeleg kan dit 'n plus wees maar dis nie vereiste nie.

Wat Sy Vriende SÍ

Swerwer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Laf; Realisties; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Instrumentaal; Jazz; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Nuus; Voertuigprogramme
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Bergfiets; Gewigsoefeninge; Kampering
Kos
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie