Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Heatherdale (Akasia) Pretoria Noord area), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
47 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 206cm (6' 9.1") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou; Politiek | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n baie spontane vriendelike oop mens wat lief is vir lag en die lewe. Ek is sag en sit altyd 'n wag voor my mond in situasies maar sal praat wanneer dinge verkeerd is. Ek is nie 'n konflik persoon nie. Gesonde kommunikasie is belangrik. Ek hou van rustigheid en vrede om my indien moontlik. Ek is baie speels en sal darem altyd mooi dinge soek om te waardeer om my en neem nie dinge van selfsprekend nie maar waardeer alles wat ek het en wat ek mag geniet. Ek is baie lief vir die buitelewe. Ek gee liefde onvoorwaardelik en is baie jonk van gees en sal altyd 'n glimlag op jou gesig wil sit en jou dra wanneer jy my nodig het en andersom ook. Ek hou van bederf word en sal ook terug bederf. Ek is 'n diep mens en nie oppervlakkig nie maar spontaan en lief vir mense en diere en natuurlik is 'n Godsvrou.
Haar Ideale Pasmaat
Ek floreer by iemand wat my liefde wys en gee. Hy moet my kan bederf en veilig laat voel emosioneel en finansieel. Ek moet weet hy is baie eerlik en opreg en sal vir my veg en my bemin elke oomblik wanneer hy na my kyk. My man moet 'n passievolle minnaar wees en my bedek met God se liefde. Hy moet ''n diep verhouding met die Here he. Moet baie geduldig wees met my en my kindjie. Ons moet bymekaar kan sit vir ure sonder dat woorde altyd nodig is. Hy moet goed kan kommunikeer en altyd glimlag en my gemaklik laat voel al is ek soms simpel. Hy moet my waardeer en my so laat voel ook. Enige aktiwiteit saam hom sal lekker wees solank ons altwee mekaar in ag neem en dit saam kan geniet. Oneerlikheid, aggressie en probleme met kommunikasie sal ons verhouding vernietig en 'n man wat gemanipuleer word deur 'n eks.
Wat Haar Vriende Sê
Blom313 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Krullerig; Gedra hulle goed; Buite beheer |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Laf |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Stoute satyn nagrokkie |
Gunsteling Kleur: |
Geel |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Lees; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Draf / Hardloop; Stap |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Prikkels: |
Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |