In haar eie woorde...
Oor Haar
Glo in respek vir ander en ook vir myself. Hou van n rustige lewe saam met n persoon wat my weer kan leer lag..... Glo om iemand te behandel soos jy wil behandel word. Is gelowig en soek iemand wat Jesus liewer het as vir my. Hou van lees rustige musiek country en kaggel vuur saam met iemand wat jy lief het..... Ek is stil en rustig .... maar het ook geite soos alle virgos..... reg of verkeerd ... kop ding oor higiene...... sorry so gebore en so gelaat . iemand wat die mooi in n vrou kan ontlont.....Wat eerlik en opreg is.... [removed]
Haar Ideale Pasmaat
Iemand wat spontaan liefdevol en alles met jou sal deel tot sy gedagtes Geen geheime.... Wat respek het vir homself en vir God en sy medemens........ Wat glo dis die klein dingetjies wat tel..... al is dit afrikaner blommetjie ... Iemand wat n vrou soos n prinses kan behandel ....... iemand wat jou sal bystaan deur dik en dun ......Ek glo daar is nog adorable mans iewers
Wat Haar Vriende Sê
Nettie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park (Glen Marais), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
71 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
155cm (5' 1.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 69 | ||
Sterreteken: |
Ram; Tweeling; Kreef; Maagd; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 205cm (6' 8.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dramas; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Nuus; Sepies; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Kampering; Motorsport; Stap |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Slapies vang |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te) |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |