In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n humoristiese, dog erenstige mens, geniet dit om mense se siele uit te trek en die humor in situasies te sien, het 'n passie om mense te ondersteun en te lei wat deur die lewe 'n paar taai klappe toegedien is, hou van die buitelewe, braai, reis, diere, kinders en is 'n ywerige diyer.
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet beslis n Christen wees, wat dit uitleef elke dagvan haar lewe. Sy moet klink so beslis en afdwingbaar, daarom is die beskrywing net riglyne. Iemand met n goeie sin vir humor. Ek stel baie belang in my maar se belangstellings en gevoelens, daarom moet sy dieselde doen. Sy van kamp, die buitelug en n rustige aandjie by die huis of net ons twee langs n vuurtjie hou. My kinders en kleindogter is vir my baie belangrik, daarom moet sy bereid wees om tyd met hulle te deel, ek sal dieselde doen vir haar en haar kinders.
Wat Sy Vriende Sê
Ontdekker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
55 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Noord-Amerika; Europa; Namibië; Suid-Afrika; Israel; Australië; Nieu-Seeland; Klein afgeleë eilande van die VSA | ||
Ligging: |
Oos-Kaap; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het koel bakkebaarde |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Swaar Metaal; Volk |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Besigheid; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Veelsydigheidsprogramme; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Meditering; Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Kanovaart; Motorsport; Muurbal; Perdry; Roei; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Ordeloos |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |