0

WatvansomenetWerner

32 – Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika

#NoemmysomeWerner

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek hou van mense en mense hou van my.
Ek gee om vir my mense
Familie en vriende beteken vir my baie.
Ek hou daarvan om die mense om my te laat lag.
Ek is gedrewe.
Ekt n baie aktiewe sin vir humor.
Ek hou van Braai, Rugby, Fiets Ry & Gym
Ek het n positiewe uitkyk op die lewe.
My vriende sal my beskryf as: Ek is n lekker mens, spontaan, ek is n gentleman.
EK Respekteer die mense om my
Ek hou van Gym of aktief wees
Ek is lojaal en kan baie liefdevol wees.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet outgoing wees
Sy moet ander kan respekteer
Sy moet hou van Gym of aktief wees
Sy moet lojaal wees.
Sy moet liefdevol wees
Sy moet jou van Familie en vriende tyd e.g Braai
Sy moet positief wees en gedrewe wees.
Sy moet van kinders hou en goed wees met hulle.
Sy moet kan lag vir my Corney Jokes en terug kan joke
Sy moet n sin vir humor he.

Wat Sy Vriende Sê

WatvansomenetWerner het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse
Sport:
Boks; Dans; Fietsry; Jag; Liggaamsbou; Rugby; Snorkelduik
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly