0

Glassshoe

58 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Kom ons skryf ons eie storie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Opsoek na my pasmaat . Vinkel en koljander. Ek hou van kook en bak . Hou van ontspan met n boek onder n koelte boom en so n biekie belangrik te voel wil nou nie die koerant se voorblad wees nie !
Soek n pasmaat wat my eerste stel en so ek vir jou. Die pad is lank vol kinkels en kabels maar saam kan ons alles bereik. Postief en met God aan ons sy kan ons dit doen. Eensaamheid is n silent killer!. Kom vat my hand en ons stap saam die pad wie weet miskien kan ons saam n happy Ending he❤

Haar Ideale Pasmaat

Moet n vrou kan bewonder moet lewenslustig wees moet n sin vir humour he en moet liefde kan toon . Respek

Wat Haar Vriende Sê

Glassshoe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
181cm (5' 11.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Glassshoe moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.