deardiarydeardiary

deardiary

52 – Thailand

soek iemand wat my pasmaat kan wees

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: 29 Junie 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Thailand
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hi daar

Wel ek werk in Thailand maar is van Suid Afrika. Ek mis my kultuur en om lekker Afrikaans/Engels te praat met mense wat ons SA humour verstaan. Hoop om eerstens vriende te maak en lekker te gesels. Nie elke vriendskap eindig in n verhouding nie maar dis lekker om vriende te maak. As ek iemand ontmoet met wie ek n konneksie voel sal dit n ekstra bonus wees. Ek is beslis nie op die groep om jou lewe te complicate nie so as jy n lekker sin vir humour het, hou van mense en diere, lekker gesels en n ordentlike vriendin soek hoop ek om van jou te hoor. Amper vergeet ek die belangrikste van my...ek luister graag musiek, so dit sal great wees as jy darem ook van musiek hou.

Haar Ideale Pasmaat

Ek het geen vooropgestelde idee van die ideale maat nie, maar ek glo dat erens moet daar iemand wees wat my verstaan en sal waardeer hetsy as n goeie vriendin of hopenlik as meer as n vriendin.
Ek soek iemand wat my lewe veryk nie complicate nie.
Ek soek iemand wat gemaklik is in sy eie lyf en happy is met sy lewe.
Iemand wat hou van musiek luister en homself kan besig hou
Ek soek iemand wat standvastig is en net plain weg normaal is.
Ek soek iemand wat lekker kan gesels en lekker kan kuier.
Iemand wat my sal laat voel die lewe is mooi...of sal ek liewer se dat dit nog mooier sal wees saam met hom.

Wat Haar Vriende S

deardiary het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

deardiary moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.