In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is al my hele lank single en was nog net in verstandhoudings (situationships), waar die mans nie reg was vir 'n verhouding nie. Ek is 'n eerlike en soms te ernstige mens, maar is met goeie waardes groot gemaak. Ek is 'n positiewe mens wat altyd die silver randjie sal soek in 'n situasie. Familie kom eerste en sal uit my pad gaan vir die mense in my lewe.Ek is mal oor natuur en kuier saam vriende by 'n rustige braai. Ek gaan nie uit na kuier plekke nie, net op uitnodiging vir 'n spesiale geleentheid. Ek is 'n baie gemaklike mens en gesels lekker met die regte persoon.
Haar Ideale Pasmaat
Ek't altyd high expectations gehad en gese ek bly liewers single voor ek net settle, en dis seker hoekom ek nog altyd single was. Eerstens moet 'n persoon 'n ordenklike gesprek kan voer. Ek is aangetrokke na 'n intellektuele persoon.
Ek is opsoek na 'n partner en my beste vriend met wie mens alles kan deel. 'n Man wat emosioneel beskikbaar is en nie games speel nie, want anders wat maak jy op die site. Iemand wat eerlik is en respek het. Ek glo respek is die grootste fondasie vir 'n verhouding, want as mens respek het vir mekaar sal jy nie vir mekaar jok, wantrou of ontrou wees nie.
Wat Haar Vriende Sê
Nonna_Nooi_86 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Brackenfell), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
38 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
33 - 38 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Swerwer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie |
Afsitters: |
Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Eerlikheid: |
Uiters |