In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is eerlik, opreg, met 'n hoê integriteit, maar ook humoristies, 'n terggees en hou van lag. Ek hou nie van leuens nie. Lewensmaats moet altyd eerlik met mekaar wees. Ek wil graag toer soos en wanneer Covid ons toelaat. Ek is lief vir uiteet en hou daarvan om hand-aan-hand met my maat te loop. Ek is lief vir swem, die see en wildtuine. My uitkyk op die lewe is om altyd gereed te wees vir die koms van ons Here Jesus Christus, om in alle omstandighede net op God te vertrou, en om ander te behandel soos wat ek behandel wil word.
Sy Ideale Pasmaat
Ek soek na eerlikheid en opregtheid in my maat. Iemand wat daarvan hou om hande vas te hou en lief is vir 'n drukkie. Ek glo eerlikheid in 'n verhouding maak van die verhouding 'n sukses. Ons moet ook leer om te luister as die ander een praat. Bespreek en handel probleme in die verhouding vinnig op. Oneerlikheid en valsheid en voorgee wat jy nie is nie sal 'n verhouding baie vinnig tot 'n einde bring.
.
Wat Sy Vriende Sê
Innerlike_Vrede het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
73 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 70 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 164cm (5' 4.6") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Nuus; Sport; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Misterie; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Boogskiet; Krieket; Motorsport; Perdry; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Vlieërbranderry |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Duits; Indies; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Museum- of galerybesoeke |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Voorstedelike huis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |