0

OpsoeknamyBokkie

59 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na my Eva.........

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Is saggeaard. Weet hoe om I vrou baie spesiaal te laat terloops!!!!! Leer my ken, en jy sal sien!!

Lief om te gaan kamp met die karavaan. Het nie meer kinders in die huis, maar i pragtige dogtertjie worsie wat my vreugde is.

Neheid, stiptelikheiden en goeie Christelike waarde en standaarde is nog by my te vind.

Hou van i mooi fliek kyk. Wat meer kan ek vra, as om net knus by i kaggelvuur saam my te sit en saam i rooiwyn geniet??? Of om die Bosveld t.v. by i kampplek. Hoor die mooi naggeluide, en die sterretjies waar te neem wat jy nie naastenby in die stad sien nie.

Kan vrek lekker gesels en kuier saam my mense en vriende. Daar kom ook tye wat ek net stil wil wees. Saam jou...... Dis soms die beste tyd saam met daardie spesiale persoon in my lewe......

Kyk graag die rugby op TV. Sal dit geheim hou vir wie ek ondersteun op die stadium!!!!

Geniet om weg te breek vir i naweek met die karavaan. Verneem terloops, my braaivleis proe beter dan Spur s'n! Het al 1ste prys gewen met i potjiekos kompetisie!! Jy sal meer as net i snytjie brood by my kry!

Sy Ideale Pasmaat

Sy hoef nie soos Prinses Diana te lyk nie......

Op haar unieke manier haar mooi maak vir die Prins. Sy moet net haarself wees........ Gemaklik in i paar Jeans, en ook soms haar vroulik maak in i mooi rokkie.

Sy moet kan kreatief wees in die huis!!!!! Om i huis in i tuiste te kan skep!!!!

Nie terugkyk na haar verlede nie. Om voorentoe gefokus te wees, en te kan uit sien na die mooi wat voorlê.

Om my te ondersteun in my belangstellings, soos wat ek wil motiveer in haar belangstellings.

Wat Sy Vriende Sê

OpsoeknamyBokkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Bul
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
49 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra kontaklense
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Bytend
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Geskiedkundig; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Fietsry; Kampering; Rugby; Stap; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters