0

Karbilinda

57 – Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons maak n wenspan

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ons almal verskul dit is vir my belanrik dat ek kan kominukeer met iemand wat my kan verstaan gewoonlik pas ek maklik aan maar maat
moet ook voel hy verstaan my anders sal niks help nie Ek is eerlik sag van geaartheid nie lui nie hou van water bv Damme, riviere, see enige plek in die natuur hou van rustig verkeer net solank maat my verstaan en dinge saam kan doen ....ek hou van kuns, naaldwerk en sal als probeer doen wat maat se belangstelling net om die lewe vierkantig in die oë te kyk en te lewe diere hou ek ook van...

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat nie rook nie hy moet van buite lewe hou en sy maat respekteer heerlikheid belangrik hy kan maar stil wees solank hy weet ons is by mekaar. EK hou nie van vloek nie en ook sal ek verkies van iemand wat sober gewoonte het.Hy sy maat eerste stel voor sy vriende.....

Wat Haar Vriende Sê

Karbilinda het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 93
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Karbilinda moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.