0

Bestiesforever

41 – Delmas, Mpumalanga, Suid-Afrika

Soek n vriendin om mee te klets

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is gaaf en n mense mens. Hou daarvan om te luister en sommer net lekker te gesels. Ek is betroubaar en eerlik. As jy net iemand soek om emotioneel by af te pak, of dinge het om te pla of soms net n bietjie opkikker nodig het, is ek net die regte vriendin om mee te praat. Ek hou van die buitelewe, en hou daarvan om kunstig te wees.

Haar Ideale Pasmaat

My hart is soos n taxi, altyd plek vir nog 1 😂 maar ek hou nie van mense wat dink hulle is beter as ander agv geld of watter rede ookal nie. Vertroue is uiters belangrik, het nie tyd vir skinderpraatjies nie.

Wat Haar Vriende Sê

Bestiesforever het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Delmas, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
150cm (4' 11.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Getroud
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Getroud; Nieamptelik geskei; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Bestiesforever moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.