In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n Christen (nie "mainstream"), leef 'n gesonde leefstyl, is uiters eerlik, baie realisties en weet wat ek wil hê en nie wil hê nie.
Ek is 'n tipiese "truth seeker" en spandeer baie tyd aan 'n saak wanneer ek "agter die kap van die byl" wil kom - die storie agter die storie.
Die volgende tel teen my:
Ek voel dieselfde oor kwaai bye, oorgewig dames en giftige slange.
Ek is nie polities korrek nie.
Ek is nog die soort wat Geloftedag eerbiedig.
Ek vier nie afgodsfeeste wat in die "Christendom" ingesleep is nie.
Ek weet wie ek is (jy sal in 'n ander klas moet wees om hierdie een te ontsyfer)
Ek is 'n RT kyker en nie CNN, BBC, of ander mainstream TV kanale nie.
Ek ondersteun vir John Kiriakou, Julian Assange en Edward Snowden.
Ek haat rugby en krieket en glo dat mense wat mal is daaroor is idiote.
Ek dans nie aangesien dit benede my waardigheid is.
Ek glo dat mense met tatoeërmerke geestelike en sielkundige afwykings het.
Ek glo dat daar op ander planete in die heelal lewe is.
"I am everything which liberals hate"
Ek bly vêr van 'n stad (iewers in die Vrystaat) en sal graag my blyplek as outonome republiek wil verklaar (Ek werk daaraan !) My profiel sê Bloemfontein. Ek bly nie daar nie. Ek kan nie hier sê waar en bly nie aangesien ek amper so bekend is (onder sekere mense) as Tucker Carlson.
Sy Ideale Pasmaat
Jy moet 'n Christen wees (verkieslik "non-mainstream")
Jy is emosioneel stabiel.
Jy is nie oorgewig nie, eet gesond en handhaaf 'n gesonde leefstyl. (Daardie paar ekstra kilos is 'n diskwalifikasie !)
Uiterse eerlikheid is on-onderhandelbaar.
Jy het geen afhanklikes (van jou inkomste) nie.
Jy moet verantwoordelik wees - ook met finansies.
As jy 'n "high maintainance lady" is moet jy self daarvoor kan betaal.
Jy moet die natuur verkies bo stadslewe.
Jy moet gemaklik daarmee wees om regte vrou/dame te wees en nie neigings hê wat onvanpas vir 'n vrou is nie (die eerste diskwalifikasie is 'n mans haarstyl)
Ek hou nie daarvan as 'n vrou net swart klere wil dra nie en as jou naels swart is dan is jy dalk geneig tot .........(kom ek stop eers daar !)
Jy is nie 'n maatskaplike werker of verpleegster van beroep nie.
Jy is nie die soort wat alles glo wat die "mainstream media" vir jou vertel nie.
Jy moet dieper kan dink as gewone mense en verkieslik baie intelligent wees.
Jy is nie die "gaan saam met die vloei" tipe nie. Net dooie visse doen dit.
Jy moet darem weet waar elke land met 'n bevolking van meer as 5 miljoen op die aardbol is.
My ideale pasmaat moet aan die einde van elke dag voel dat die dag te kort was om oor alles te gesels wat ons wou.
Wat Sy Vriende Sê
Off_Gridder het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
173cm (5' 8.1") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
49 - 59 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
162cm (5' 3.8") - 173cm (5' 8.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Selfbeheersing; Toewyding |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
Iets wat my (ou)ma vir my gemaak het. |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Nuus |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl |
Sport: |
Ski; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Herehuis met baie knegte |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |