In sy eie woorde...
Oor Hom
Het die lang en kronkelende pad van lewenservaring deurgetrap. Die wêreld bied baie min sekerheid en wat elkeen net met integriteit, respek en eerlikheid kan verwerf.
Die beste stokperdjie is om te doen wat op daardie oomblik beskibaar is om daar en dan te doen wat jou te vrede laat voel.
Die lewe is nie vir sussies nie en daar is altyd iemand anders wat swaarder kry of minder het as jy.
Ons mors met ons kinders en ons verhoudings wat ons nie oppas nie.
Sy Ideale Pasmaat
Mooi aantreklike vriendelike maat wat altyd tyd en plek het vir ander se spasie in haar lewe.
Verstandig en beginselvas wat 'n oor het om te luister maar ook haar die opinie kan hê en daarby staan.
Wat 'n goeie gesonde Bybelse beginselpatroon het en handhaaf en nie in emosionele manipulasie van valse profete en predikers verstrengel raak nie.
Om saam die ganse natuur en mooiheid daarvan in rustigheid te ontdek en te geniet met goeie opbouende en ondersteunende geselskap en samisen.
Wat Sy Vriende Sê
Kalaharie49 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
75 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Regte | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 178cm (5' 10.1") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Italiaans; Russies | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Kalaharie49 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.