Outeniqua

58 – George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ruth..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
George (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
187cm (6' 1.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Geen
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende beskryf my as iemand wat liefdevol en respek het vir sy medemens.
Ek is 'n Dogter van die Allerhoogste dis my prioriteit..
My maat sal altyd trots wees op my omdat ek ook daarvan hou om netjies en goed versorgd te lyk. Nie noodwendig lang naels of wimpers nie ek het ander waardes.
Ek hou van die buitelug, braai, wandelroetes en om sommer lekker op die strand te stap of om te gaan kamp.. soms om ook op 'n plek net stil te wees dis ook vir my goed. Ek is Lief om 'n tafel mooi te dek en om lekker kos voor te berei.
Kommunikasie is van uiters belangrik tussen twee persone en ja ek kan romanties wees ook..

Haar Ideale Pasmaat

My Pasmaat moet definitief 'n man van God wees. Ek wil kan opkyk na hom en trots op my maat wees.
Hy moet naastenby dieselfde belange he.. Soek nie iemand wat Saterdae uitsit vir TV sport nie..
Integriteit & eerlikheid; iemand wat sy maat se belange ook op die hart kan dra, sal die rondte wen. Verrassings sal ook lekker wees..
Die res sal in plek val...Shalom!

Wat Haar Vriende SÍ

Outeniqua het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My Armani pak / My Versace rok
Gunsteling Kleur:
Swart
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Geselsprogramme; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Branderplankry; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Motorsport; Rugby; Stap; Staptogte; Tennis; Veerpyltjies; Vlugbal; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai
Dieetbeperkings :
Laktose-vry
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters