Downwind35Downwind35
Downwind35

68 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Downwind35Downwind35
10

Downwind35

68 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Being Divine

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Die lewe gaan vinnig verby ek gaan basies vertel waarin ek belangstel en wat ek respekteer vir n vrou asook teen myself.
Ek het n liefde vir diere en die natuur en geniet n nwk wegbreek weg vanaf Pretoria.
Ek moet n uitdaging wees vir vriendskap vertroue en empatie en vergiftes teenoor haar en veral ouer mense.
Familie en vriende wat opreg en skaars is my n lekker kuier plek en raak ontslae van alle STRESS.
As jy van dans veral ballroom hou is dit n pluspunt vir my saam gesonde etes by bekende plekke en sosiaal verkeer.
Ek is nie n materielisties nie en of ek n Mercedes of n Volksie ry bly vervoer.
Ek moet egter erken ek geniet Formula 1 wedrenne asook eksotiese motors wat n stokperdtjie tans vir my is.
I do not rehearsal frofiles if you are comfortable with yourself and enjoy a conversation about anything can only be appreciated
Ek is n romantiese persoon of hoe romantic at heart and love simplicity at that moment.
Regarding trafel i do love it and my passport is the evidence.
Kom ons gaan verder ek geniet om n goeie boek van Wilbur Smith te lees n goeie konsert by te woon of net by Harties te stop en al skilder besighede te besoek.
Friendship are built on a foundation with trust and humor.
N braai saam vriende en goeie geselskap by n kampvuur is daar om geniet te word.
A lady who will accept me as is with making mistakes in the world we are living in and speak to me every day and must be financially independent.
Kosmaak in die kombuis is vir my n uitdaging en geniet dit saam n glasie wyn ( Tequila) en goeie geselskap.
Tattoos is a no no for me.
A well dressed lady with beautiful finger nails can only be DIVINE
To be continue....

Sy Ideale Pasmaat

I am well looked after and enjoy life in and out of my house or work place and dont mind meeting friends for a braai or go away weekends as mentioned above trust and honesty very important i believe for both people.
The very few ladies on any platform are very scares who love cuddling and who love kissing being a art...
Wow where are you..

Wat Sy Vriende Sê

Downwind35 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oostelike-Gauteng; Pretoria; Alberton; Bedfordview; Carletonville; Edenvale; Germiston; Krugersdorp; Magaliesburg; Midrand; Randburg; Roodepoort; Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
48 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
149cm (4' 10.7") - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Grieks
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Bruin
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beleggings; Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Branderplankry; Dans; Driekamp; Gholf; Gimnastiek; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Motorsport; Perdry; Rugby; Skaak; Stap; Swem; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Italiaans; Kroegetes; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Suikervry; Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie