Strandloper012

55 – St Helenabaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

0

Strandloper012

55 – St Helenabaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Opsoek na 'n maat om die pad mee te stap.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is gemaklik in my eie vel, warm en gesellig om saam mee te kuier om die braaivleis vuur met lekker diep musiek.
Ek hou van my glas wyn.Ek hou gladnie van oppervlakkigheid nie, ek is 'n diep gesels persoon en geestelik en emosioneel gesond.

Haar Ideale Pasmaat

Buitelig en moet gemaklik wees in sy eie vel tussen vriende, familie of selfs vreemdelinge. Moet leiding kan neem en ook nie vals trots hê om ook raad te kan ontvang nie. Moet geestelik en emosioneel stabiel wees. Ek wil alles saam met hom doen wat die lewe interesant en lekker maak maar hou ook daarvan om my eie tyd en spasie te hê.

Wat Haar Vriende Sê

Strandloper012 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
St Helenabaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
52 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Jag; Kampering; Krieket; Rugby; Skaak; Snorkelduik; Staptogte
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie