In haar eie woorde...
Oor Haar
Dankie vir jou tyd om my skrywe te lees. ☺
My uitkyk op die lewe...
My geloof en skeppingsdoel is vir my belangrik, daarom is karaktereienskappe vir my belangrik om na te streef en te verbeter.
Gereelde introspeksie bring groei, genesing en fokus. Karaktergroei is n nimmereindig proses... aanpasbaarheid,uitdaagings, weetgierig, leergierig waagmoed,nederingheid, ...soveel meer...
Dit is vir my belangrik om as mens/karakter te goeie, te streef daarna en te verbeter agv my skeppingsdoel.
n "Gebalanseerde" introvert is ek.
Stil wees en stil tye... soos in die natuur, is my "gom" vir my dimensies en karakter.
My huis is my nes en veilige hawe, ek sal baie maklik by die huis bly ,eerder as om uit te gaan. MAAR balaans is mos belangrik,soooo, het baie waardering om saam met n spesiale man uit te gaan en deel te wees van sy belangstellings of daardie romaties idee van hom☺
Verseker kan ek ek ook "vet pret"☺ geniet. Sè net waar, wat en wanneer...skoenne wat ek kan aantrek is van...
vellies, drafskoenne, stapskoenne, hakskoenne, "boots", kaalvoet... die "duikskoenne" het ek nog nie probeer nie.☺
Eerlikheid, openhartigheid, deursigtigeheid, respek, vertroue,om paar te noem is vir my uiters belangrik.
Die natuur en plante is my stokperdjie, maar dis n druppel in
emmer waarvan ek hou, interessant is en wat my belangstellings is.
My belangstellings veld maak my soms bang!
Weetgierig!...ek leer nimmereindiging oor alles wat my pad kruis.
Ek kan kook en bak, maar dis ongelukkig waarvan ek die minste hou, wens daar was pille vir honger☺
Haar Ideale Pasmaat
n Godvresende man, wat ook weet wat sy skeppings doel is vir homself en vir sy maat en ander.
Kom ek noem hier, dat vrug van die Gees, vir elkeen belangrik is. Om in n vriendskap/ verhouding/?, te wees met n man, wat se begeerte ook... n "awesome" handskoenpas maat kan word en dat tyd saam met n maat baie kosbaar is.
Eerlikheid, openhartigheid, deursigtigeheid, respek, vertroue,om paar te noem, is vir my uiters belangrik.
***Wil graag vra dat as jy dalk n man is wat... van baie vrouens op jou bord hou en wèreldse vermaak( vir mans) vir jou belangrik is, daarop uit is om met gevoellens te speel, agter af kortstondige belangstelling...asseblief moenie my tyd mors nie. RESPEKTEER DIT ASSEBLIEF.
Ek het n skeppingsdoel vir myself so ook dieselfde verandwoordeliheid teenoor opregte Godvresende mans in vriendskappe, of dalk later eksklusief iets meer.
Ek dink op die horison van die Silwerjare waarin baie van ons is, wag daar daardie besonderse maat, gelouter, gevorm en eienaardskap geneem, om oor jare die beste en altyd, n beter, weergawe van jouself te word.
Ek wens jou net voorspoed en geluk op n groot risiko en moeilike reis.
Wat Haar Vriende Sê
Natuur_fluisteraar het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Windhoek (Swakopmund & Omaheke distrik), Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Het nie hoërskool voltooi nie; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Godsdienstig; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Lees; Meditering; Pottebakkery; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Motorsport; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Roei; Rotsklim; Rugby; Skaak; Ski; Skubaduik; Snoeker; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Veldhokkie; Visvang; Voëlkyk; Yshokkie; Ysskaats |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Eksotiese dier(e); Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Aftreeplanne: |
Uiteindelik daardie roman skryf |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |