0

Natuur_fluisteraar

52 – Windhoek (Swakopmund & Omaheke distrik), Namibië

Natuur fluisteraar☺

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Dankie vir jou tyd om my skrywe te lees. ☺
My uitkyk op die lewe...
My geloof en skeppingsdoel is vir my belangrik, daarom is karaktereienskappe vir my belangrik om na te streef en te verbeter.
Gereelde introspeksie bring groei, genesing en fokus. Karaktergroei is n nimmereindig proses... aanpasbaarheid,uitdaagings, weetgierig, leergierig waagmoed,nederingheid, ...soveel meer...
Dit is vir my belangrik om as mens/karakter te goeie, te streef daarna en te verbeter agv my skeppingsdoel.

n "Gebalanseerde" introvert is ek.
Stil wees en stil tye... soos in die natuur, is my "gom" vir my dimensies en karakter.
My huis is my nes en veilige hawe, ek sal baie maklik by die huis bly ,eerder as om uit te gaan. MAAR balaans is mos belangrik,soooo, het baie waardering om saam met n spesiale man uit te gaan en deel te wees van sy belangstellings of daardie romaties idee van hom☺

Verseker kan ek ek ook "vet pret"☺ geniet. Sè net waar, wat en wanneer...skoenne wat ek kan aantrek is van...
vellies, drafskoenne, stapskoenne, hakskoenne, "boots", kaalvoet... die "duikskoenne" het ek nog nie probeer nie.☺

Eerlikheid, openhartigheid, deursigtigeheid, respek, vertroue,om paar te noem is vir my uiters belangrik.

Die natuur en plante is my stokperdjie, maar dis n druppel in
emmer waarvan ek hou, interessant is en wat my belangstellings is.
My belangstellings veld maak my soms bang!
Weetgierig!...ek leer nimmereindiging oor alles wat my pad kruis.

Ek kan kook en bak, maar dis ongelukkig waarvan ek die minste hou, wens daar was pille vir honger☺

Haar Ideale Pasmaat

n Godvresende man, wat ook weet wat sy skeppings doel is vir homself en vir sy maat en ander.

Kom ek noem hier, dat vrug van die Gees, vir elkeen belangrik is. Om in n vriendskap/ verhouding/?, te wees met n man, wat se begeerte ook... n "awesome" handskoenpas maat kan word en dat tyd saam met n maat baie kosbaar is.

Eerlikheid, openhartigheid, deursigtigeheid, respek, vertroue,om paar te noem, is vir my uiters belangrik.

***Wil graag vra dat as jy dalk n man is wat... van baie vrouens op jou bord hou en wèreldse vermaak( vir mans) vir jou belangrik is, daarop uit is om met gevoellens te speel, agter af kortstondige belangstelling...asseblief moenie my tyd mors nie. RESPEKTEER DIT ASSEBLIEF.
Ek het n skeppingsdoel vir myself so ook dieselfde verandwoordeliheid teenoor opregte Godvresende mans in vriendskappe, of dalk later eksklusief iets meer.

Ek dink op die horison van die Silwerjare waarin baie van ons is, wag daar daardie besonderse maat, gelouter, gevorm en eienaardskap geneem, om oor jare die beste en altyd, n beter, weergawe van jouself te word.
Ek wens jou net voorspoed en geluk op n groot risiko en moeilike reis.

Wat Haar Vriende Sê

Natuur_fluisteraar het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Windhoek (Swakopmund & Omaheke distrik), Namibië
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Namibië; Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Godsdienstig; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Lees; Meditering; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Motorsport; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Roei; Rotsklim; Rugby; Skaak; Ski; Skubaduik; Snoeker; Stap; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Veldhokkie; Visvang; Voëlkyk; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters