BergJagter

40 – Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Avontuur liefhebber - wil jou co-pilot wees

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 44
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is mal oor avontuur en verken.
Lief vir toer en oefen
Belangrikste is 'n "outward" fokus om ander te help.
Liefdadigheid en pleegsorg.
Hou baie van lag, dans, musiek en kos maak.
Familie en vriende is belangrik

Haar Ideale Pasmaat

Baie lief wees vir Jesus Christus.
Die rol van die man in 'n verhouding verstaan.
Prakties betrokke wees by die kerk en sy gawes uitleef.

Lief vir avontuur, toer en die natuur.
Maar ook 'n hart om uit te reik and ander te help.

Standvastige beroep en hou van oefen

Wat Haar Vriende S

BergJagter het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Krieket; Snorkelduik; Staanroeiplankry; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Tennis; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Tydverdryf keuses:
Oefening
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Uiters