Snoekie791Snoekie791
4

Snoekie791

56 – Maun (Digatong), Ngamiland, Botswana

Avontuur buitelewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 13 Julie 2023

Verander: 17 Mei 2023

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Grapig en spontaan altyd vriendelik bedagsaam hou van buite lewe onafhanklik met regmaak van goed baie uistedig werk doeleindes werk hard is n gelukkige mens hou van bosveld ek bly in hardjie van Okavango delta teen Boteti rivier Maun toerisme werld sit baie by en kyk na mooi sons ondergang. Ek bly off grid maar baie gerieflik geen tekorkome nie .

Sy Ideale Pasmaat

Vriendelik bedagsaam buite lewe avontuur bietjie waaghalsig moet ni te bang wees vi spinnekoppe moet kan kwat ry onafhanklik wees ry bewys he moet kan off grid kan lewe maar wel baie gerieflik.

Wat Sy Vriende S

Snoekie791 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Maun (Digatong), Ngamiland, Botswana
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Ram
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 55
Sterreteken:
Bul
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie
Belangstellings:
Inkopies; Kaartspeletjies; Motorherstelwerk
Sport:
Gimnastiek; Rugby; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters