In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n redelike introvert. My kommunikasie "skills" is nie baie goed nie.Hou van kuier saam met vriende. Speel gereeld bord speletjies of rekenaar speletjies. Kyk graag tv reekse.
Ek hou baie van honde en perde. Ek doen Dresseer en ry ook my perd vir plesier. My hond rig ek af vir gehoorsaamheid. Ek het "Ballroom en Latin" dansklasse gedoen. Skiet gereeld skyf en hou van kleiduif skiet. UItkamp en ritte in natuur doen ek graag.
Ek is n positiewe mens, opreg en baie lojaal. Pligsgetrou in my werk. Ek sal n goeie vriend en metgesel wees vir die dame wat my aanvaar net soos ek is. Ek kyk nie vas teen n mens se uiterlike nie en glo die mens binne-in is belangriker. Ek is seker hierdie pot se deksel is daar buite iewers en kan nie wag om haar te ontmoet nie.
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet lief wees vir diere. As sy van perdry hou is dit n bonus. Sy moet lief wees vir die natuur. Eerlikheid is baie belangrik vir my. Uiterlike is nie vir my die belangrikste nie. Sy moet n mooi hart he. Ek hou baie van uitgaan maar sal net so lekker by die huis ook kuier. Oneerlikheid en agterbaksheid sal n verhouding vernietig.
Wat Sy Vriende Sê
Leo1905 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
26 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
185cm (6' 0.8") | |
Liggaamstipe: |
Groot | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 24 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
152cm (4' 11.8") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Onder Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek sukkel met beweeglikheid |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Matigheid; Nederigheid; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Rock; Volk |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
Godsdienstig; Speurverhale; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Speletjiesprogramme; Sport; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Westerse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Dans; Krieket; Motorsport; Perdry; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Swem; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Visse; Reptiel(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |