In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is vrou in alle opsigte! Ek is lojaal. Uiters netjies. Hartwerkend. Eerlik. Liefdevol. Vir my regte maat sal ek met n draadkar oor die Drakensberge ry. Ek is n ware vriendin. Ek lhet ń pragtige hart. Ek n hou daarvan om te reis en nuwe plekke te besoek. In elkeen van ons is daar iets goeds. Ek is lief vir die plaaslewe.
Haar Ideale Pasmaat
Netjies op homself en smaakvol aantrek. Goeie humorsin. Respek afdwing en wedersydse respek verdien. Hy moet ook n goeie hart hê. Goed gemanierd wees. Eerlikheid, opreg en baie liefdevol.
Wat Haar Vriende Sê
Samurai7 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Upington (Keidebees), Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
70 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
155cm (5' 1.0") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Regte | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
68 - 71 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
178cm (5' 10.1") - 201cm (6' 7.1") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Finansies; Regte; Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Einstein |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Opera |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Romanse; Speurverhale; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Nuus |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Dans; Rugby; Stap; Visvang |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Klasloop |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het geen familie nie |
Familie Nouheid: |
Ek het geen familie nie! |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Naakbaai |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |