0

HYW99

45 – Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Nuwe horisone

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n deel mens wil my lewe deel met ander op eerbare oopgesprek wyse .Sodat daar ruimte is vir amal se nukke en grille se lief leed vreugdes en die lewe se Mike Tyson haakhoue .

My kaarte is n oophand sodat jy kan besluit of jy jou bondel wil saamvoeg en n berekende weddenskap plaas op die lewe se dobbelspel .

Sy Ideale Pasmaat

Kansvatter met goeie waardes n se mens se wat is haar waardes wat sy wil he iemand vir avontuur want ek is ma baie keer valer as doodgerypte karoo gras en n vrou wat Sommer die kaas en brood op n houttafel saam my sal nutting in my alle daagse gewone gang van die lewe

Wat Sy Vriende Sê

HYW99 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
39 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

HYW99 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.