0

OumaZella

53 – Thabazimbi, Limpopo, Suid-Afrika

Wysheid van God, maar glad nog nie grys oud of koud nie .......

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het 'n hart van goud help altyd, werk baie hard, hou baie van kos maak - lekker braai rond ry so nou en dan. Ek het 'n paar lekker stokpertjies wat my ook besig hou ...
My uit kyk in die lewe is om weer te trou met 'n wonderlike oop eerlike hoof van die huis, man met waardes en 'n man wat my eerste sal sit ........

Haar Ideale Pasmaat

Ek dink nie 'n mens kan die man waar na jy opsoek is beskryf nie , jy vat dit soos dit kom ... Dit hang baie af van jou hart ... THE HEART WANT WHAT THE HEART WHANTS.

Wat Haar Vriende Sê

OumaZella het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Thabazimbi, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Bul
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Thabazimbi (Limpopo, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 81
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

OumaZella moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.