In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n vriendelike persoon wat graag ander se belange bo my eie stel.Ek hou van die natuur en om te ontspan in die buitelug.Ek hou van kos maak.Ek lees graag. Ek wil omring wees deur vriendelike mense wat n positiewe uitkyk het op die lewe en net gelukkig is.Ek is opsoek na vriendskap en goeie geselskap.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet positief en gelukkig wees.Hy moet hou van die buitelug.Hy moet vriendelik wees.Hy moet respek he vir ander mense.Ek glo dat n goeie verhouding gebou word op respek en vriendskap.
Wat Haar Vriende Sê
Soekend76 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
52 - 60 | ||
Sterreteken: |
Ram; Bul; Kreef; Leeu; Maagd; Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Soekend76 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.